Tuesday, June 28, 2022

RSG Landbou: 19 Mei 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Lise Roberts het tydens die SA Kaasfees meer gaan uitvind oor mozarella-kaas wat met buffelmelk gemaak word. Tino Delle Donne van Zandam Kaas gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou ook oor hul waterbuffelkudde.

Dr Shaun Morris was ‘n spreker by die onlangse RuVasa-kongres. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die huidige beheermaatreëls teen bek-en-klouseer.

Daarná is Elrie Botha, ’n landboutegnoloog van Cavalier, aan die woord. Sy verduidelik hoe om die beste premie vir jou karkas te beding.

Die onafhanklike weerkundige, Johan van den Berg, is op sy pos met sy weeklikse bespreking oor weerstoestande en hoe dit op landbou affekteer.

Chris Derksen bring RSG Landbou-luisteraars op hoogte van weeklikse bees-, skaap- en bokvleispryse wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is.

Frans de Klerk, ‘n onafhanklike tegniese analis, kuier ook vandag op RSG Landbou. Hy gesels hierdie keer oor die Julie-kontrak van koringpryse.

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Smart lambing camps for profitable Boer goat farming

PW Botha lost his heart on Boer goats during...