In Woensdag se aflewering van RSG Landbou vertel dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid ons ook watter effek die reën op opgietmiddels het.

Die gesondheid van bome is net so belangrik by voedselproduksie soos die gesondheid van plante. Boomsiektes neem toe en volgens prof Mike Wingfield van die Universiteit van Pretoria, is dit ‘n saak van kommer. Hy gesels op RSG Landbou hieroor.

Somergraanprodusente staar ‘n paar uitdagings in die gesig met die aanhoudende nat toestande, en Luan van der Walt van Graan SA kuier in die RSG ateljee om oor produksietoestande te gesels.

Luister nou na hierdie onderhoude.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

Who is Elanco Animal Health?

An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.