HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 19 April 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 19 April 2023 – geborg deur Plaas Media

Die Nasionale Graannavorsingsprogram het in 2021 tot stand gekom. Lede van die graanbedryf het onlangs weer bymekaar gekom om onderwerpe soos klimaatsverandering, peste, siektes en telingsprogramme te bespreek. Prof Bernard Slippers van die Bosbou en Landbou Biotegnologie Instituut gee terugvoer en brei uit oor hul bydrae tot die graanbedryf in Woensdag se aflewering van RSG Landbou.

Bloemskou is om die draai en RSG Landbou-luisteraars kan meer uitvind oor wat hul landbouprogram behels.

Dan is baie produsente bekommerd oor die rand. Frans de Klerk gee raad, veral met betrekking tot die witmielieprys.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie kleinhandelpryse...

Vaarwel, Letaba Skou