Wat is die voordele en nadele van hidroponiese groenvoer? Dr Carel Muller van die Universiteit Stellenbosch skop die week se RSG Landbou af met ‘n interessante gesprek hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Dan kuier RSG Landbou by Willem de Klerk van die Potgietersrus-omgewing. Hy verduidelik waarom hulle met Moringa boer en wat dié plant so voordelig vir mens en dier maak. Luister nou na dié onderhoud.

Lise Roberts is op haar pos met die jongste veilingsnuus. Johan Dormehl is eerste aan die woord en hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars oor wat kopers by die Proveld Bonsmara-produksieveiling te wagte kan wees. Daarna is Kobus du Toit aan die woord en hy brei uit oor die 12de Vlakte Bonsmara-bulveiling. Luister nou na dié onderhoude.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country.

The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme.

Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.