Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid, onderstreep die belangrikheid van die strategiese gebruik van wurmmiddels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou.
Bogemiddelde groei in die rooivleisbedryf, is waarna die Rooivleis-abattoirvereniging streef. Hierdie visie is bevestig by hul 29ste kongres en konferensie wat vroeër in Mei plaasgevind het. Dr Kabols le Riche brei in RSG Landbou hieroor uit.
Landbou word as ’n werkskeppende bedryf gesien. Die vraag is, waarom word daar nie meer gedoen om geleenthede te bewerkstellig nie? Dit is die woorde van Andries Wiese van Hollard. RSG Landbou-luisteraars hoor wat hy nóg hieroor te sê gehad het.
Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.
Luister hier na vorige uitsendings.
#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health
Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.
RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.