Wolveilings het verlede week hervat en in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou, bring Heinrich Victor van OVK ons op hoogte van die jongste pryse.

Waarom moet versekering oorweeg word by die maak van kuilvoer? Richardt Venter van AgSci Unlimited verduidelik aan RSG Landbou-luisteraars waarom dit so belangrik is.

Verder gesels RSG Landbou ook met James Faber van die Rooivleisprodusente-organisasie oor dié bedryf en hoe die nat toestande ook die rooivleisprodusent raak.

Luister nou na hierdie onderhoude.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

Who is Elanco Animal Health?

An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.