Wednesday, February 21, 2024
HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 18 April 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 18 April 2023 – geborg deur Plaas Media

Wat is die rol van die RMIS, oftewel die Red Meat Industry Services, in die plaaslike rooivleisbedryf? Dewald Olivier wat aan die stuur hiervan staan, beantwoord hierdie vraag, in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.

China bly ‘n belangrike uitvoermark vir Suid-Afrikaanse landbou. Marlene Louw van Absa Agribesigheid kuier in die ateljee om hieroor en die nuutste marktendense, wat ‘n direkte impak op landbou het, te gesels.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Lammers: Wanneer om wat te spuit

Estimated reading time: 4 minutes Onder normale omstandighede ontvang lammers in die eerste ses uur na geboorte, teenliggaampies van die ooi se biesmelk. Hierdie...