HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 17 April 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 17 April 2023 – geborg deur Plaas Media

Die teel van leeus in aanhouding bly ‘n kontroversiële onderwerp. Dr Paul Booyens het ‘n studie gedoen om te bepaal of dié leeus sal kan aanpas en selfversorgend raak in ‘n ekstensiewe sisteem soos ‘n wildreservaat. Ons gesels in Maandag se RSG Landbou met hom oor dié studie.

Daar is ook nuus oor veilings wat die volgende paar weke plaasvind.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Sinkronisasie by skape: Voordele, nadele, tegnieke en vangplekke

Estimated reading time: 7 minutes Skape se teelsiklus word beheer deur twee hormone, naamlik progesteroon en estrogeen. Progesteroon is dominant tydens dragtigheid en tussen...