Monday, December 5, 2022

RSG Landbou: 16 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Vruggrootte en gehalte raak al belangriker vir die sitrus-uitvoermark. In Woensdag se RSG Landbou praat ons met Kenny Beeton van Nutrico oor die aanpassings wat die produsent maak om aan dié vraag te voldoen.

Daarna gesels ons met Nigel Klaasen van Fruitways Glen by Elgin. Hy is onlangs aangewys as die 2022 Wes-Kaap Prestige Agri-werker van die Jaar.

Dan kan RSG Landbou-luisteraars saam met ons medewerker in die Oos-Kaap, Carin Venter, by die Willowmore-skou gaan kuier.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to address global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories