Tuesday, June 28, 2022

RSG Landbou: 16 Mei 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, of RuVasa, se jaarlikse kongres het verlede week in Gqeberha plaasgevind. Die hoofspreker, dr James Blignaut, verduidelik in Maandag se aflewering van RSG Landbou wat die rol van die veearts in Suid-Afrika is.

As dit goed gaan met die ekonomie, gaan dit goed met die verbruiker. So sê Dawie Maree van FNB op RSG Landbou. Hy het boere van die Prieska-omgewing tydens ‘n boeredag toegespreek.

Daarna is Garry Paterson van die Landbounavorsingsraad aan die woord. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer van hul mobiele grondontledings-eenheid.

Verder gesels RSG Landbou met Deon Snyman oor die Goedgedacht Trust wat fokus op die opheffing en ontwikkeling van landelike gemeenskappe in die Swartland. Daar is verskeie projekte soos organiese boerdery, asook die sosiale ontwikkeling van kinders. 

Luister nou na hierdie onderhoude op RSG Landbou.

Luister hier na vorige uitsendings.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco / Bayer

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Smart lambing camps for profitable Boer goat farming

PW Botha lost his heart on Boer goats during...