Monday, October 14, 2024
HomePodcastsRSG Landbou: 16 Januarie 2024 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 16 Januarie 2024 – geborg deur Plaas Media

RSG Landbou fokus moreoggend op die plaaslike sitrusbedryf. Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van sitrus in die wêreld en die verwagting is dat daar tussen 170 en 180 miljoen kartonne sitrus vanjaar uitgevoer sal word. Ons gesels met Hannes de Waal van die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika hieroor, in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.

Wolveilings het verlede week hervat en Heinrich Victor gee perspektief oor die pryse wat behaal is.

Luister nou na dié interessante onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Feed and genomics in the Stockman School spotlight

Estimated reading time: 3 minutes Breeding, drought feeding, and genomics took centre stage at the first session of the second day of the LRF Stockman...