HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 15 Maart 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 15 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

Die Suid-Afrikaanse tak van die WPSA het op 7 Maart by die WNNR vir hul jaarlikse simposium bymekaargekom. Bykans 400 voedingkundiges was daar. Johan du Plessis van WPSA Suid-Afrika gesels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou hieroor.

Prof Theo Venter van die Universiteit van Johannesburg het tydens die Swellendam-skou die impak van beurtkrag op landbou onderstreep.

RSG Landbou se medewerker in die Noord-Kaap, Koos du Pisanie, het tydens die Rooivleisprodusente Organisasie (RPO) se media-dag met prof Koos Malan gesels oor die toekoms van landbou.

Daarna sluit Johan van den Berg die program af met weervooruitsigte vir die Noord-Kaap.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

RSG Landbou: 27 September 2023 – geborg deur Plaas Media

Een van die hoofoorsake van verliese by kuilvoer is die blootstelling aan lug. Jaco Faasen van Nutribase verduidelik wat gebeur met kuilvoer tydens blootstelling,...