RSG Landbou: 14 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Die plaaslike amandelbedryf het ‘n paar jaar gelede ‘n hupstoot gekry met ‘n kultivar uit Kalifornië in die VSA. In November het die ZZ2-affiliaal, Cape Almonds, 50 ton amandels aan die plaaslike mark beskikbaar gestel. Dan Coetzee gesels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou oor die produsente-organisasie wat gestig is.

Een van die risiko’s wat produsente daagliks moet bestuur, is die klimaat. Louis van Ravesteyn van Standard Bank praat met RSG Landbou-luisteraars oor hoe produsente op klimaatsverandering moet reageer en beplanning doen.

Luister nou na hierdie onderhoude.

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to address global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories