RSG Landbou: 14 Augustus 2023 – geborg deur Agri-Expo

Die waarde van landbouskoue mag nie onderskat word nie. Agri-Expo, die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika, is in 1831 gestig en spits hulle toe om die voortbestaan van landbouskoue, veral in die Wes-Kaap, te verseker. RSG Landbou gesels met Breyton Milford in Maandag se aflewering van dié program hieroor. 

Die Sussex-beestelersgenootskap bied op 17 Augustus hul nasionale veiling in Bloemfontein aan. Arno Cronjé brei ook uit oor die sukses van dié beesras in Suid-Afrika.  

Daarna kan RSG Landbou-luisteraars hoor wat dr Igshaan Samuels tydens die Weidingsvereniging se kongres te sê gehad het oor 2026 wat geoormerk is as die internasionale jaar vir die veld- en veeprodusent.  

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Agri-Expo.

The Cape of Good Hope Agricultural Society was established in 1831. In 1996 the Society registered Agri-Expo as the marketing brand. Today, Agri-Expo is a professional promotion and marketing organisation for the agriculture sector, focussing on exhibitions and other Public Relations initiatives, in the interest of its members, agricultural role players, the government and the public.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

Meet the expert speakers at the 2024 LRF Stockman School

Estimated reading time: 12 minutes If you are a serious commercial or stud farmer who bases your farming enterprise on scientific principles and the latest technology, then be sure to be at Aldam in the...
AECI Plant Health

RSG Landbou: 22 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Wetgewing en regulasie met betrekking tot die gebruik van landbouchemie verander gereeld. Hoe kan die produsent aanpas? SB Coetzee van AECI Plant Health beantwoord hierdie en ander vrae oor dié onderwerp. Volgens Jannie Strydom van...

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie kleinhandelpryse is nie, maar wel plaashekpryse wat BTW uitsluit. Get the...

Shifting seasons lead to fire hazards

Estimated reading time: 4 minutes It is fire season. Several intense veld fires have been reported in various parts of the country, causing loss of winter forage and stored hay bales, but more tragically, have...
Cilo Cybin noteer op JSE

Landbougeleenthede bly belangrik – Plaas TV vertel meer

Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: 'n Mediese-kannabis-beleggingsmaatskappy genaamd Cilo Cybin Holdings Limited het onlangs op...