HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 13 September 2023 - geborg deur AECI Plant Health

RSG Landbou: 13 September 2023 – geborg deur AECI Plant Health

Sponssiekte is dodelik en kom veral by jong beeste voor. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik in Woensdag se aflewering van RSG Landbou hoe diere besmet word en of dit voorkom kan word.

Die verkope van implemente word nie soos dié van trekkers en stropers gerapporteer nie. Karel Munnik van Lemken SA gesels oor die produksietye van dié toerusting en wat produsente in gedagte moet hou met die aankoop hiervan.

Bertus Steenkamp van Carnarvon het tydens SAMIC se nasionale karkaskompetisie 99,48% met ‘n Dorper-lam behaal. RSG Landbou-luisteraars kan meer uitvind uit oor hul boerdery.

Luister nou na hierdie lekker onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health.

Besoek gerus hulle webwerf hier.

Who is AECI Plant Health?

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food. Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources. Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

It is almost time for the annual GSSA congress

Estimated reading time: 4 minutes The 59th Annual Congress of the Grassland Society of Southern Africa (GSSA) is set to be a landmark event...