RSG Landbou: 13 Mei 2024 – geborg deur BKB

Ons gesels oor die waarde van neusringe vir kalwers. Proewe wys dat kalwers wat met neusringe gespeen word, tot 160g per dag beter groei. Ons gesels met Leo Roets, ‘n beesboer van Piet Plessis.

Ons kuier ook saam met Carin Venter by Lloyd Short, ‘n Angora-boer van die Karoo.

Verder verduidelik dr Josef van Wyngaard van Voermol wat bedoel hy met ‘n holistiese benadering tot beesboedery.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Lloyd Short: Optimale ontwikkeling is die sleutel tot sukses

Estimated reading time: 6 minutes Veeplaas het, tydens ‘n onlangse besoek aan die area,...

Bull selection, the smart way

Estimated reading time: 8 minutes When it comes to genetic progress in a herd,...

Kies só die beste paardatum vir wolskape

Estimated reading time: 6 minutes Die resultate van 36 jaar se skandering sedert 1986,...

An update on the keeping of livestock by farm dwellers

Estimated reading time: 4 minutes The Supreme Court of Appeal recently overturned the controversial...