HomePodcastsRSG Landbou: 13 Maart 2024 - geborg deur BKB

RSG Landbou: 13 Maart 2024 – geborg deur BKB

Wat is die grootste landbourisiko’s vir die volgende tien jaar? Dit was een van die vrae wat die ekonoom, prof Johan Willemse, tydens ‘n landbou-oggend by die Swellendam Landbouskou beantwoord het. Hy het ook oor vyf belangrike faktore gesels wat boere in ag moet neem om suksesvol te wees.

Vrystaat Landbou het verlede week ‘n lewendehawe naspeurbaarheids- en veiligheidstelsel bekendgestel en dr Jack Armour vertel ons meer.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Katoen-verwysingsprys: Week van 8 April tot 12 April 2024

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde...

Strategieë vir die voerkraalvoorbereiding van kalwers

Estimated reading time: 7 minutes Voerkraalvoorbereiding, beter bekend as backgrounding, verwys na ’n fase in die beesvleisproduksieproses waar jong...

Ekonomiese oorsig vir Maart: Landboumarkte wissel

Estimated reading time: 3 minutes Die rand het ‘n goeie maand ervaar tydens Maart en het deurlopend teenoor die...

Veediefstal: Omgewingskriminologie en misdaadanalise

Estimated reading time: 5 minutes Veediefstal is ‘n misdaad wat ouer as die berge is. Boba omskryf misdaadontleding as...

RSG Landbou: 15 April 2024 – geborg deur Plaas Media

Ons fokus vanoggend op die Oos-Kaapse wildbedryf. Rolspelers van dié bedryf het onlangs in Bedford byeengekom om oor hul...

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem...

Keep exploring...

Protected: Jonsson Workwear sliders

Click here to visit the Jonsson Workwear website for more.

Bekamp ensoötiese aborsie op jou plaas

Estimated reading time: 5 minutes In ons geveg teen die verskeidenheid dieresiektes wat produktiwiteit op plase bedreig, is kennis van die werking, kliniese tekens...