South Africa Wine het onlangs die resultate van ‘n makro-ekonomiese impakstudie in Stellenbosch bekendgemaak. RSG Landbou het ook dié geleentheid bygewoon. Rico Basson gesels oor die doel van die studie en Albertus van Niekerk en Riaan Rossouw van FTI Consulting verduidelik wat gemeet is, in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.
Daarna is Heinrich Victor terug met wolveilingsnuus.
Luister nou na dié onderhoude.
#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.
#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.
RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.
Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
Luister hier na vorige uitsendings.