HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 12 Junie 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 12 Junie 2023 – geborg deur Plaas Media

Die 79ste algemene jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging het onlangs in Graaff-Reinet plaasgevind en hierdie week in RSG Landbou vertel ons jou wat daar gebeur het. Die vereniging was genoodsaak om ‘n paar veranderings aan hul strukture te bring. Mark Shires en Marco Coetzee gesels hieroor in Maandag se aflewering van dié program.

Dan het Agri Wes-Kaap ‘n simpleks-radiofrekwensie geregistreer wat boere help met ‘n alternatiewe kommunikasiemiddel in tye van nood. Louis Wessels vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor wat dit behels.

Ons hoor ook by Fanie Vorster van die Landbounavorsingsraad waarom die onderhoud van ‘n besproeiingstelsel so belangrik is.

Soos oudergewoonte op ‘n Maandag is daar veilingsnuus.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Cream of the crop recognised during yield competition

Estimated reading time: 2 minutes The best of the best was recently crowned at Grain SA’s Grow for Gold Awards ceremony held in Johannesburg....