Saturday, January 28, 2023

RSG Landbou: 12 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

‘n Goeie biosekuriteitsplan hoef nie ‘n arm en ‘n been te kos nie. So sê dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid in Maandag se aflewering van RSG Landbou.

Daarna kuier RSG Landbou ook in die Bonnievale-omgewing. Elethu Wines, ‘n swart-bemagtigingsonderneming, het met sy eerste wyn ‘n dubbelgoud in ‘n internasionale wynkompetisie losgeslaan.

SA Stamboek se Thalia Brameld gesels ook met RSG Landbou-luisteraars oor die relevansie van melkaantekeninge.

Luister nou na hierdie onderhoude.

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to address global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Elanco Animal Health

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories