Wednesday, September 11, 2024

RSG Landbou: 10 Januarie 2023 – geborg deur Lindsay Africa

Daar is verskeie redes waarom krake in aartappels voorkom. Enrike Verster van Aartappels SA verduidelik wat die oorsake hiervan is in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou.

RSG Landbou kuier ook saam met Carin Venter by Marlé Slabbert van Osplaat Boerdery op Jansenville. Marlé het sewe jaar gelede die boerbokstoet by haar pa oorgeneem en sy deel ‘n paar gedagtes oor haar benadering.

Daarna gesels Nicol Jansen van Agri Noord-Kaap met RSG Landbou-luisteraars oor landbou in dié provinsie.

Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Lindsay Africa. Besoek gerus hulle webwerf hier.

Advancing irrigation since 1955
Started as a humble farm equipment business in Nebraska, USA, Lindsay has become a global force of innovation today. Our family of irrigation brands are dedicated to bringing new ideas to the field and providing top-of-the-line solutions that support every grower and every field. We aren’t just creating irrigation systems; we’re innovating solutions that help growers thrive.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories