Saturday, April 1, 2023

RSG Landbou: 1 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media

‘n MSc-student aan die Universiteit Stellenbosch, Stephan Theron, bevind dat bewaringslandboubeginsels Fusarium kroonvrot by koring help bestuur. RSG Landbou gesels met hom oor dié studie in Woensdag se aflewering van die program.

Natuurlike kunsmis word met groot sukses reeds vir talle jare in die Overberg-omgewing in die Wes-Kaap gebruik. ‘n Kombinasie van indringerplante en hoendermis is deel van dié resep. Kobus Stoop van ReStore vertel vir RSG Landbou-luisteraars wat dit behels.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories