Wat maak die Bosvelder-skaapras so uniek? Theo Hoffman van die Bosvelder-studiegroep gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor dié ras en hulle jaarlikse veiling wat op 5 Februarie gehou word.

Vinpro het onlangs die tweede skatting van die verwagte 2022-wyndruifoes bekend gemaak en Conrad Schutte verskaf vir RSG Landbou-luisteraars meer besonderhede.

Dan sluit Heinrich Victor van die OVK vandag se aflewering van RSG Landbou af met nuus oor die jongste wolpryse.

Luister nou na dié onderhoude.



#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country.

The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme.

Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.