Kyk 10 Januarie 2018 se Grootplaas met Phillip Oosthuizen en Izak Dreyer.
In die episode:
- Phillip Oosthuizen van Sernick Group gesels oor hoe presisieboerdery in die rooivleisbedryf produksievlakke kan verbeter.
- Izak Dreyer, ‘n produsent van die Vrystaat, verduidelik waarom dit vir hom die moeite werd is om bewaringsboerdery toe te pas.
Weerborg: Laeveld Agrochem
Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas