Rooivleis: Marges op karkaspryse nie abnormaal

Die faktore wat die marges op karkas- en speenkalf- of speenlampryse bepaal, is die oorsaak dat die gaping tussen dié twee pryse die laaste ruk groter geword het. Die marges op karkasse is dus nie abnormaal hoog nie, het prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RVAV) se kongres by … Continue reading Rooivleis: Marges op karkaspryse nie abnormaal