HomePlaas TVRMIS se rol in die rooivleisbedryf

RMIS se rol in die rooivleisbedryf

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging het onlangs ‘n belangrike hofsaak teen die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gewen. Lizanne Nel brei hieroor uit.

Daarna gesels Dewald Olivier oor die rol van die RMIS, oftewel die Red Meat Industry Services.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking.

Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus. Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by 
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Must Read

Sinkronisasie by skape: Voordele, nadele, tegnieke en vangplekke

Estimated reading time: 7 minutes Skape se teelsiklus word beheer deur twee hormone, naamlik progesteroon en estrogeen. Progesteroon is dominant tydens dragtigheid en tussen...