Leë houers mag nie op die plaas begrawe of verbrand word, of verkoop of weggegee word as houers vir enige ander produkte nie. Dit kan wel herwin word. Slegs houers wat drie keer uitgespoel is, sal deur Croplife Suid-Afrika se goedgekeurde diensverskaffers herwin word.

Read it in English. 

Klik hier vir die lys van goedgekeurde diensverskaffers vir die herwinning en verwerking van leë plastiek-plaagdoderhouers wat drie keer uitgespoel is.

Klik hier vir die riglyne vir die herwinning en die spoel van leë plastiek-plaagdoderhouers. – Ursula Human, AgriOrbit

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY