Dr Gerhard Neethling van die Rooivleis-abattoirvereniging vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor die riglyne waarvolgens abattoirs bestuur moet word om listeriose te voorkom en te verseker dat veilige produkte op die rak verskyn. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY