Landboutoerusting word op Donderdag 22 Februarie 2018 in hulle hordes opgeveil by Afgri Equipment se Reuse Landboutoerusting-veiling op Delmas. Trekkers, stropers, planters, strooiers en meer sal op aanbod wees.

Vir meer inligting kontak Billy Lyons by 082 785 5498 of Carel Davel by 082 331 1811. Die veiling word aangebied deur BKB van Wyk. Klik hier vir meer inligting.

Van die implemente op aanbod:

Kyk die video vir meer inligting oor die veiling:

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY