Moenie die veiling van die jaar misloop nie. ‘n Groot verskeidenheid trekkers, stropers, planters, spuite en grondbewerkingstoerusting sal onder die hamer kom. Die aanbod sluit onder meer 57 trekkers in.
Woon dit by op 13 September om 11:00 by ALM Tractor World in Sasolburg.
Vir navrae kontak:
Tielie Crawford by 082 331 2038
Carel Davel by 082 331 1811

Lees meer hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY