Ellie van Dalen van die Pestisied Weerstandbiedendheidstoetsfasiliteit by die Departement Dierkunde en Entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat het ‘n tyd gelede ‘n reeks in die dieregesondheidsafdeling van Veeplaas geskryf. In die reeks, Bosluise en hul streke, verduidelik sy alles wat jy van bosluise moet weet. Lees dié reeks nou op www.agriorbit.com.

Bosluise en hulle streke: Draers van geniepsige maatjies

Bosluise en hulle streke: Oorlewing in ’n wrede wêreld

Bosluise en hulle streke: Kieskeurige bloedvreters

Bosluise en hulle streke: Moederliefde?

Bosluise en hulle streke: Speurders van formaat

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY