Radio: Wolskeeropleiding vir jongmense

0
25

Isak Klopper het tydens die Suuranys-studiegroep se vergadering vir Carin Venter van RSG Landbou meer vertel oor die wolskeerbedryf, asook oor wolskeeropleiding wat tans vir jongmense landwyd aangebied word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY