Radio: Welksiekte by koejawels

0
62

Maritha Schoeman van die Landbounavorsingsraad gesels op RSG Landbou oor die probleme wat welksiekte vir koejawel-produsente veroorsaak en waarom dié siekte nie chemies beheer kan word nie. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Lees hier meer oor die koejawelbedryf:

Optimism around guava industry, despite disease impact

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY