Albert van Rensburg, besturende direkteur van Biomin, gesels op RSG Landbou oor weerstand teen antibiotika in die veebedryf en die uitwerking daarvan op die landbousektor. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY