Prof Moritz van Vuuren vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor regulatoriese aspekte wat tot ’n toename in die voorkoms van snotsiekte onder vee bydra en oor die entstof teen hierdie siekte wat onlangs ontwikkel is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY