ALFA 2017 het van 12 tot 14 September by die Afridome in Parys plaasgevind. Vanjaar se ekspo het ’n propvol program met talle hoogtepunte gehad. Albert Loubser, een van die organiseerders, gesels op RSG Landbou oor hoe die ekspo afgeloop het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister hier na nog onderhoude oor Alfa 2017:

Radio: Dexter Kleinwild-veiling by ALFA 2017

Radio: Studente skitter @ ALFA 2017

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY