Swart ekonomiese bemagtiging in landbou

0
56
Dr John Purchase

John Purchase, hoof uitvoerende beampte van Agbiz, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor swart ekonomiese bemagtiging in landbou (SEB) en die nuwe SEB-landboukode, asook die inligtingsessie wat Agbiz hieroor gaan aanbied. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY