Prof Charlie Reinhardt van Villa Akademie vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die belangrikheid van stikstof vir peulgewasse. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY