Radio: Standaard van Nasionale Kuilvoerkompetisie

0
77

Die finale rondte van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het in September by ALFA 2017 plaasgevind. Prof Robin Meeske gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die standaard van hierdie jaar se kompetisie. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Hoor meer oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie:

Luister: Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY