Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, het tydens die Suuranys-studiegroep se vergadering met dr Louis du Pisani van die Nasionale Wolkwekersvereniging gesels oor hul verbeteringsprojek in Kareedouw. Die projek fokus daarop om die reproduksie van ooikuddes in die omgewing te verbeter. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY