Melkbeeste se produksievlakke is ‘n belangrike fokusarea vir die melkprodusent. Daarom moet inwendige parasiete, wat dié beeste se produksie kan kortwiek, sodra moontlik in hul spore gestuit word. Dr Hanré Ferreira van Afrivet, vertel RSG Landbou-luisteraars meer oor dié knaende probleem. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY