Dawid Botha gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor sy opedag, wat op 18 November by Rooikoppies buite Frankfort plaasvind. Die tema van die dag is die sinkronisasie van skape en beeste. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY