Dr Elleunorah Allsop van die Landbounavorsingsraad gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die olyfbedryf in die algemeen, asook die olyfsaadwespe wat dié bedryf bedreig. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY