Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor Nampo Kaap, wat van 12 tot 15 September 2018 in Bredasdorp gaan plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY