Dr Johan van Zyl is deur die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe as die landboukundige van die eeu aangewys. Hy gesels met RSG Landbou-luisteraars oor hoe landbou vir die volgende 100 jaar gaan lyk. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY