Gordon Brown, die eienaar van Bag Afrika, was nie net ‘n finalis in vanjaar se kuilvoerkompetisie nie, maar het ook algeheel tweede geëindig. Hy deel sy ervaringe met Lise Roberts van RSG Landbou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY