As ’n huldeblyk aan diegene wat ’n bydrae tot die ontwikkeling van die wildbedryf gemaak het, het die tydskrif Wild en Jag saam met verskeie rolspelers onlangs die boek Master Game Ranchers of South Africa uitgegee. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Hennie van der Walt oor hierdie projek. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY