Boerdery is ’n besigheid en dit raak al hoe belangriker dat dié tipe ondernemings goeie besigheidsbeginsels aan die dag lê om winsgewend te bly. Pieter du Plessis, ’n besigheidsafrigter by ActionCOACH, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor ’n paar belangrike besigheidsbeginsels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY