PW van Heerden, president van die Meatmaster-skaaptelersgenootskap van Suid-Afrika, gesels op RSG Landbou oor die geskiedenis van die Meatmaster-skaapras. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY