Andrew Knipe, areabestuurder van die Gamtoos Besproeiingsraad in die Oos-Kaap, praat op RSG Landbou oor dié organisasie se werksaamhede en werkskeppingsprojekte. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY